Vroue lewe in vrees ná panga-aanval

Verskeie beskermingsbevele en klagte van geslagsgeweld het klaarblyklik nie daarin geslaag om die verdagte af te skrik nie.
Yochanaan Coetzee
Yochanaan Coetzee - ’n Windhoekse vrou is erg getraumatiseerd en het verskeie beserings opgedoen nadat sy glo deur haar kollega se kêrel met ’n panga aangeval is.

Die vrou (39), wat verkies om anoniem te bly, sê sy ly aan skok ná ’n gesellige kuier met haar vriendin, ook ’n kollega, Dinsdagaand in ’n bloedbad ontaard het toe sy die vriendin by die huis gaan aflaai het.

Sy sê sy is toe skielik met ’n panga deur die kollega se kêrel aangeval.

“Ons het net by die huis aangekom en sonder om ’n woord te rep, het die man my met die panga begin kap,” het sy gister aan Republikein by die Katutura-polisiekantoor gesê.

“Ek kan nie dink wat ek aan hom gedoen het nie, maar in daardie oomblik en selfs nou vrees ek vir my lewe,” het sy gesê.

Die man was glo teen gistermiddag nog nie in hegtenis geneem nie.

Sy vriendin (49) is tydens die voorval bewusteloos geslaan en sê sy kan nie veel van die voorval onthou nie. Sy is egter nie met die panga aangeval nie.

GLO GESKIEDENIS VAN GEWELD

Die man, wat na bewering ’n geskiedenis van gewelddadigheid het, het ná die aanval op die vlug geslaan, maar het eers die panga onder ’n bed in hul huis weggesteek.

“Hy is ’n baie moeilike man en ek het al beskermingsbevele en ander klagte van geslagsgeweld teen hom aanhangig gemaak, maar die sake vorder nie en dan gebeur dit weer,” het die verdagte se vriendin gesê.

Die man se vuurwapen is na bewering ná ’n vorige voorval by ’n familielid van die vrou se huis deur die polisie gekonfiskeer.

Voor Dinsdagaand se voorval het die verdagte sy vriendin se kollega per SMS gevra waar sy vriendin is.

“Ons het vroeg Dinsdagmiddag ná werk besluit om bietjie saam te kuier. My kollega se kêrel het vir my SMS'e gestuur en gevra waar sy vriendin is. Ons het hom toe genooi om saam met ons te kom eet,” het die pangaslagoffer gesê.

“Ek het gesê hy moet met sy vrinedin kommunikeer, maar toe ek later weer al sy SMS'e op my foon sien, het ons besluit om haar huis toe te vat om probleme te vermy,” het sy gesê.

“Dis toe die aanval gebeur het.”

Ná DIE VOORVAL

Die kollega het haar al bloeiende na die Katutura-polisiekantoor gehaas waarná sy na die Katutura-staatshospitaal verwys is.

“Ons wou hê die verdagte moet onmiddellik in hegtenis geneem word sodat my kollega se veiligheid verseker kon word. Maar ons is hospitaal toe verwys en as gevolg daarvan kon hy wegkom,” het sy gesê.

Die kollega het gister in Republikein se teenwoordigheid ’n SMS van die verdagte ontvang waarin hy haar vra om nie ’n saak aanhangig te maak nie. Hy het haar selfs N$5 000 belowe om die klag teen hom terug te trek.

“Ek gaan nie die saak terugtrek nie, want elke keer wat iets soos hierdie net gelos word, word dit al erger, tot die punt waar ek as iemand buite die verhouding ’n slagoffer is,” sê sy.

Die vrou moes steke in haar vingers en binneboud kry en het ook haar arm, boude en enkel in die voorval beseer.

Bewyse van die gru-aanval is nog duidelik aan haar voertuig te sien, wat binne en buite met bloed besmeer is en beskadig is.

Sy het die saaknommer en die hospitaal se mediese verslag aan Republikein gewys, wat deur die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Bernard Haufiku, onderteken is.

Haufiku het die kollega in die vroë oggendure van Onafhankliksheidsdag by die Katutura-staatshospitaal ná die beweerde aanval behandel.

Kommentaar

Republikein 2024-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Six Nations: France 33 vs 31 England | Ireland 17 vs 13 Scotland | Wales 21 vs 24 Italy Premier League: Brighton 0 vs 0 Manchester City | West Ham 1 vs 1 Aston Villa | Everton 0 vs 0 Liverpool | Fulham 3 vs 0 Tottenham Hotspur | Manchester United 0 vs 0 Sheffield United | Luton Town 1 vs 1 Forest | Wolverhampton Wanderers 0 vs 0 Bournemouth | Crystal Palace 0 vs 0 Newcastle | Burnley 2 vs 1 Brentford | Arsenal 0 vs 0 Chelsea LaLiga: Atletico Madrid 0 vs 3 Barcelona | Rayo Vallecano 2 vs 0 Real Betis | Las Palmas 0 vs 1 Almería | Villarreal 1 vs 0 Valencia | Sevilla 1 vs 2 Celta Vigo | Athletic Club 2 vs 0 Deportivo Alaves | Getafe 1 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 4 Real Madrid | Mallorca 1 vs 0 Granada SerieA: Internazionale 1 vs 1 Napoli | AS Roma 1 vs 0 Sassuolo | Atalanta 0 vs 0 Fiorentina | Hellas Verona 1 vs 3 AC Milan | Juventus 0 vs 0 Genoa | Frosinone 2 vs 3 SS Lazio | Salernitana 0 vs 1 Lecce | Monza 1 vs 0 Cagliari | Udinese 0 vs 2 Torino European Championships Qualifying: Leeds United 2 vs 0 Millwall FC | West Bromwich Albion 2 vs 0 Bristol City | Plymouth Argyle 0 vs 1 Preston North End | Rotherham United 0 vs 0 Huddersfield Town | Stoke City 0 vs 3 Norwich City | Middlesbrough 0 vs 0 Blackburn Rovers | Birmingham City 0 vs 1 Watford | Ipswich Town 6 vs 0 Sheffield Wednesday | Sunderland 0 vs 0 Queens Park Rangers | Swansea City 2 vs 0 Cardiff City FA Cup: Manchester United 4 vs 3 Liverpool | Chelsea 4 vs 2 Leicester City | Manchester City 2 vs 0 Newcastle United | Wolverhampton Wanderers 2 vs 3 Coventry City English Championship: Leeds United 2 vs 0 Millwall FC | West Bromwich Albion 2 vs 0 Bristol City | Plymouth Argyle 0 vs 1 Preston North End | Rotherham United 0 vs 0 Huddersfield Town | Stoke City 0 vs 3 Norwich City | Middlesbrough 0 vs 0 Blackburn Rovers | Birmingham City 0 vs 1 Watford | Ipswich Town 6 vs 0 Sheffield Wednesday | Sunderland 0 vs 0 Queens Park Rangers | Swansea City 2 vs 0 Cardiff City Katima Mulilo: 18° | 37° Rundu: 20° | 38° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 21° | 37° Otjiwarongo: 18° | 35° Omaruru: 20° | 37° Windhoek: 19° | 34° Gobabis: 19° | 36° Henties Bay: 19° | 24° Wind speed: 19km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:31, High tide: 12:45, Low Tide: 18:51, High tide: 01:21 Swakopmund: 17° | 19° Wind speed: 16km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:29, High tide: 12:43, Low Tide: 18:49, High tide: 01:19 Walvis Bay: 18° | 26° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:29, High tide: 12:42, Low Tide: 18:49, High tide: 01:18 Rehoboth: 18° | 35° Mariental: 24° | 37° Keetmanshoop: 22° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 24° | 36° Ariamsvlei: 27° | 38° Oranjemund: 17° | 29° Luanda: 27° | 29° Gaborone: 23° | 37° Lubumbashi: 16° | 26° Mbabane: 18° | 22° Maseru: 15° | 33° Antananarivo: 16° | 25° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 23° | 27° Windhoek: 19° | 34° Cape Town: 20° | 27° Durban: 22° | 24° Johannesburg: 18° | 32° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 17° | 28° Harare: 15° | 32° Currency: GBP to NAD 24.01 | EUR to NAD 20.56 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 18.97 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.76 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.54 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.1 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1572.01 | USD to ZAR 18.98 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72430.44 Down -0.77% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1504.69 Down -0.83% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13085.63 Up +0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29091.29 Down -6.34% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9055.2 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 154.72/OZ DOWN -0.0034 | Copper US$ 4.06/lb DOWN -0.0117 | Zinc US$ 2 501.10/T DOWN -1.51% | Brent Crude Oil US$ 86.86/BBP DOWN -0.0022 | Platinum US$ 900.53/OZ DOWN -0.0174 Sport results: Six Nations: France 33 vs 31 England | Ireland 17 vs 13 Scotland | Wales 21 vs 24 Italy Premier League: Brighton 0 vs 0 Manchester City | West Ham 1 vs 1 Aston Villa | Everton 0 vs 0 Liverpool | Fulham 3 vs 0 Tottenham Hotspur | Manchester United 0 vs 0 Sheffield United | Luton Town 1 vs 1 Forest | Wolverhampton Wanderers 0 vs 0 Bournemouth | Crystal Palace 0 vs 0 Newcastle | Burnley 2 vs 1 Brentford | Arsenal 0 vs 0 Chelsea LaLiga: Atletico Madrid 0 vs 3 Barcelona | Rayo Vallecano 2 vs 0 Real Betis | Las Palmas 0 vs 1 Almería | Villarreal 1 vs 0 Valencia | Sevilla 1 vs 2 Celta Vigo | Athletic Club 2 vs 0 Deportivo Alaves | Getafe 1 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 4 Real Madrid | Mallorca 1 vs 0 Granada SerieA: Internazionale 1 vs 1 Napoli | AS Roma 1 vs 0 Sassuolo | Atalanta 0 vs 0 Fiorentina | Hellas Verona 1 vs 3 AC Milan | Juventus 0 vs 0 Genoa | Frosinone 2 vs 3 SS Lazio | Salernitana 0 vs 1 Lecce | Monza 1 vs 0 Cagliari | Udinese 0 vs 2 Torino European Championships Qualifying: Leeds United 2 vs 0 Millwall FC | West Bromwich Albion 2 vs 0 Bristol City | Plymouth Argyle 0 vs 1 Preston North End | Rotherham United 0 vs 0 Huddersfield Town | Stoke City 0 vs 3 Norwich City | Middlesbrough 0 vs 0 Blackburn Rovers | Birmingham City 0 vs 1 Watford | Ipswich Town 6 vs 0 Sheffield Wednesday | Sunderland 0 vs 0 Queens Park Rangers | Swansea City 2 vs 0 Cardiff City FA Cup: Manchester United 4 vs 3 Liverpool | Chelsea 4 vs 2 Leicester City | Manchester City 2 vs 0 Newcastle United | Wolverhampton Wanderers 2 vs 3 Coventry City English Championship: Leeds United 2 vs 0 Millwall FC | West Bromwich Albion 2 vs 0 Bristol City | Plymouth Argyle 0 vs 1 Preston North End | Rotherham United 0 vs 0 Huddersfield Town | Stoke City 0 vs 3 Norwich City | Middlesbrough 0 vs 0 Blackburn Rovers | Birmingham City 0 vs 1 Watford | Ipswich Town 6 vs 0 Sheffield Wednesday | Sunderland 0 vs 0 Queens Park Rangers | Swansea City 2 vs 0 Cardiff City Weather: Katima Mulilo: 18° | 37° Rundu: 20° | 38° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 21° | 37° Otjiwarongo: 18° | 35° Omaruru: 20° | 37° Windhoek: 19° | 34° Gobabis: 19° | 36° Henties Bay: 19° | 24° Wind speed: 19km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:31, High tide: 12:45, Low Tide: 18:51, High tide: 01:21 Swakopmund: 17° | 19° Wind speed: 16km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:29, High tide: 12:43, Low Tide: 18:49, High tide: 01:19 Walvis Bay: 18° | 26° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:29, High tide: 12:42, Low Tide: 18:49, High tide: 01:18 Rehoboth: 18° | 35° Mariental: 24° | 37° Keetmanshoop: 22° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 24° | 36° Ariamsvlei: 27° | 38° Oranjemund: 17° | 29° Luanda: 27° | 29° Gaborone: 23° | 37° Lubumbashi: 16° | 26° Mbabane: 18° | 22° Maseru: 15° | 33° Antananarivo: 16° | 25° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 23° | 27° Windhoek: 19° | 34° Cape Town: 20° | 27° Durban: 22° | 24° Johannesburg: 18° | 32° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 17° | 28° Harare: 15° | 32° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 24.01 | EUR to NAD 20.56 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 18.97 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.76 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.54 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.1 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1572.01 | USD to ZAR 18.98 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72430.44 Down -0.77% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1504.69 Down -0.83% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13085.63 Up +0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29091.29 Down -6.34% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9055.2 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 154.72/OZ DOWN -0.0034 | Copper US$ 4.06/lb DOWN -0.0117 | Zinc US$ 2 501.10/T DOWN -1.51% | Brent Crude Oil US$ 86.86/BBP DOWN -0.0022 | Platinum US$ 900.53/OZ DOWN -0.0174