Vrou sterf toe minibusse bots
Vrou sterf toe minibusse bots
10 March 2021 | Ongelukke
Tanja Bause – Twee minibusse was gister om 06:45 op die B6 nasionale hoofpad sowat 10 kilometer voor die Hosea Kutako Internasionale Lughawe in ’n kop-teen-kop botsing betrokke, naby die afdraai na die Neudam-kollege.
Volgens die nasionale woordvoerder van die Namibiese polisie, adjunkkommissaris Kauna Shikwambi, is die 40-jarige me. Quenerely Xamises op die toneel oorlede.
“In die Iveco minibussie was 15 mense insluitend die bestuurder, ’n 56-jarige man. Die bussie behoort aan die regering se departement van immigrasie en het werkers na die lughawe vervoer sodat hulle met hul diens kan begin,” het sy gesê.
In die ander bussie was daar nege passasiers en die bestuurder ’n 30-jarige man.
“Twee vierjarige kinders was ook is die bussie. Al die beseerdes is na die Katutura-hospitaal geneem. Die polisie se ondersoek duur voort.”
FOTO
’n Vrou het gesterf toe twee minibusse op die lughawepad trompop gebots het. Foto argief

Soortgelyk
Hoërskool Rehoboth gesluit tot ná Paasnaweek
4 ure gelede | Onderwys
Robberts bly in aanhouding
15 ure gelede | Howe
Inentings: Namibiërs wag en kyk
15 ure gelede | Gesondheid
Living a purposeful life
15 ure gelede | Mense
Weer vir 30 Maart 2021
15 ure gelede | Weer
Huishoudelike geweld gedy in Kavango-Wes
15 ure gelede | Misdaad
Running for those who can’t
15 ure gelede | Skole
Windhoek kry eie ekonomiese plan
15 ure gelede | Regering
Ending the double shift system at schools
15 ure gelede | Onderwys
Kleinadvertensies