Vrou steek huis van beweerde verkragter aan die brand
Vrou steek huis van beweerde verkragter aan die brand

Vrou steek huis van beweerde verkragter aan die brand

Henriette Lamprecht
‘n Man is dood nadat die huis waarin hy geslaap het, in die vroeë oggendure op Lüderitz aan die brand gesteek is. Volgens die polisie se woordvoerder vir die //Kharasstreek, adj. komm. Chrispin Mubebo, is die man as Sebastian Jansen geïdentifiseer.
Volgens Mubebo het ‘n 21-jarige vrou die huis aan die brand gesteek, nadat sy na bewering deur Jansen en nog ‘n man verkrag is.
“Na bewering het die vrou saam met Jansen en die ander man gedrink, waarna hulle na Jansen se huis is om dwelms te gebruik. Sy is glo daarna aangerand en verkrag.”
Volgens Mubebo is die ander man met ernstige beserings in die staatshospitaal op Lüderitz opgeneem. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!