Vreugde oor eerste reën

Weerkenners glo El Niño het moontlik gewyk en die Indiese Oseaan-dipoolindeks kan teen die einde van die jaar gunstiger wees.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - ’n Weerkenner waarsku nog twee moeilike maande kan vir Namibië voorlê ondanks Sondag se eerste reënbuie.

Terselfdertyd kan geïsoleerde donderbuie vandag in die Noordweste voorkom, terwyl dit gedeeltelik bewolk en baie warm in die Noordooste en ||Kharasstreek sal wees, sê die Namibiese weerkantoor.

Dit sal ook van vandag af winderig wees en die wind sal van Woensdag af sterk oor die binneland waai.

Dié nuus kom nadat reën die naweek ’n bietjie verligting in die noordwestelike en sentrale dele van die land gebring het.

Volgens inskrywings op die Facebook-blad “Reën in Namibia” het Ondangwa tussen 30 mm en 42 mm reën ontvang. Op Ongwediva het dit glo 24 mm gereën en 14 mm so ver as Ruacana.

Op Kamanjab en naby Omaruru het dit tussen 5 mm en 10 mm gereën, terwyl Otjiwarongo se inwoners tussen 4 mm en 6 mm gemeet het.

Outjo het tussen 15 mm en 20 mm reën gehad, terwyl plase tussen Outjo en Otavi 12 mm tot 34 mm reën ontvang het.

In Windhoek is tussen 0 mm en 14 mm aangeteken.

Mnr. Endrie Dunn het laat weet op Doornboom, wes van Rehoboth, het dit 2 mm gereën. Op Witvlei en naby Gobabis het tussen 4 mm en 6 mm reën geval.

BAIE OPVOLGREëN NODIG

Weerkenners is optimisties daaroor dat El Niño klaarblyklik gewyk het en hulle glo die Indiese Oseaan-dipoolindeks (IOD), wat droogtetoestande in Australië veroorsaak, sal teen die einde van die jaar gunstiger wees.

Santam Suid-Afrika se landbouweerkundige, mnr. Johan van den Berg, het gister aan Republikein gesê hy glo steeds die tweede deel van die huidige reënseisoen behoort redelik goed te wees.

Hy sê die feit dat El Niño-toestande voor meer neutrale see-oppervlaktemperature gewyk het, is “gewoonlik positief vir reën later in die seisoen”.

“Tweedens is die Indiese Oseaan-dipoolindeks (IOD) tans in ’n baie sterk positiewe fase, wat nie gunstig vir vroeë reëns is nie. Dit behoort teen Desember weer na neutraal terug te keer, wat ook gunstig is vir reën later in die seisoen.

“Die huidige droogte in Australië is ’n groot bron van kommer vir ons in suidelike Afrika. Daar is groot ooreenkomste tussen ons klimaat en Australië s’n. Ons vestig ons hoop daarop dat toestande gaan verander,” het hy gesê.

Oor langtermynvooruitsigte sê Van den Berg: “In hierdie stadium is daar nog ’n 50/50-kans wat enige kant toe kan draai.

“Die probleem is dat 20 mm of 50 mm nie die droogte gaan breek nie, hoewel dit tydelik kan help. Ons het baie reën én baie opvolgreën nodig – wat tans nog nie in die volgende paar maande se vooruitskouings is nie. Dit kan dalk eers teen Januarie of Februarie of selfs later kom.”

Hy waarsku die “gevaarligte” vir droogte sal vir minstens die volgende twee maande nog flikker.

Volgens ’n uitkykstatus wat op 10 Oktober deur die Amerikaanse Weervoorspellingsentrum en die Internasionale Navorsingsinstituut vir Klimaat en Samelewing uitgereik is, is die kans 85% dat neutrale Enso-toestande in die huidige seisoen sal voortduur.

Daar is ook ‘n 55%- tot 60%-kans dat dít in 2020 se somer voortgesit sal word.

Die weervoorspellers meen die onlangse verhitting van oppervlaktemperature in die Stille Oseaan dui eerder op subseisoenale veranderlikheid as op El Niño wat weer kop uitsteek.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.66 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.1 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.87 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 390.59/OZ UP +0.45% | Copper US$ 4.47/lb UP +1.25% | Zinc US$ 2 862.90/T UP 1.45% | Brent Crude Oil US$ 87.49/BBP UP +0.37% | Platinum US$ 930.17/OZ DOWN -0.0065 Sport results: European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.66 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.1 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.87 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 390.59/OZ UP +0.45% | Copper US$ 4.47/lb UP +1.25% | Zinc US$ 2 862.90/T UP 1.45% | Brent Crude Oil US$ 87.49/BBP UP +0.37% | Platinum US$ 930.17/OZ DOWN -0.0065