Vrede, eenheid nodig om as nasie te slaag
Estelle de Bruyn - Voorspoed vir die meerderheid Namibiërs is die enigste versekering vir volhoubare vrede.
So het pres. Hage Geingob gesê wat gister die hoofspreker by die onafhanklikheidsvieringe op Tsumeb was.
“’n Land waar ongelykheid steeds bestaan, kan nie suksesvol wees nie.”
Voorts lei inklusiwiteit, harmonie en eksklusiwiteit tot konflik, het hy gesê.
Volgens Geingob het die tyd nou ná 28 jaar se onafhanklikheid aangebreek om ‘n opname te maak van wat gedoen moet word om die dringende take van eenheid en gedeelde voorspoed te verwesenlik. Hy het benadruk dat vrede en eenheid belangrike vereistes vir kollektiewe welslae as ‘n nasie is.
Foto: Kenia Kambowe

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie