Vrag lusern bring groot dankbaarheid

12 February 2019 | Landbou
Dit het gelyk soos nagmaal op Nina toe die vragmotor vol lusernbale verlede week sy kosbare vrag op Leonardville afgelaai het. Dié lusern is aangekoop met geld wat aan die Namibië Boere Skenkerfonds gegee is om boere in nood met droogtehulp by te staan. Altesaam elf boere het hierby gebaat, sê me. Henriëtte le Grange, wat die projek koördineer. Sy het Namibiërs intussen versoek om nie te val vir swendelaars wat voorgee hulle samel geld vir dié fonds in en mense vra om dit met e-Wallet te stuur nie. Sy het skenkers ook versoek om seker te maak hulle betaal dit in die regte rekening by Bank Windhoek in (sien infografiek).

Soortgelyk

 

Air Namibia verloor nóg N$2 miljoen

15 ure gelede | Vervoer

Ogone Tlhage - Die Belgiese lugvaartmaatskappy Challenge Air SA het verlede week 'n bykomende N$2,1 miljoen uit Air Namibia se Europese bankrekening onttrek. Aanvanklik kon...

Akkerbouers skep moed

15 ure gelede | Landbou

Elvira Hattingh - Terwyl die Namibiese weerkantoor sê meer reën is dalk vandeesweek op pad, meen plaaslike mielieprodusente hul vooruitsigte het intussen drasties verbeter.Mnr. Gernot...

Nuwe parlement: Argitek eis miljoene

15 ure gelede | Howe

Ronelle Rademeyer - Sowat drie jaar nadat die regering onder openbare druk geswig en sy plan laat vaar het om ’n nuwe parlementsgebou vir sowat...

Weer vir 11 Februarie

15 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en bloedig warm in die Erongo- en Kunenestreke, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie. KUS:...

Elf meer renosters in 2018 gestroop

15 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Verlede jaar is altesaam 57 renosters en 26 olifante gestroop, met 120 verdagtes wat in verband met wildmisdaad in hegtenis geneem is.Elf...

Stropers kom hul moses teë

15 ure gelede | Howe

Francoise Steynberg - Ruteni Muharukua is Vrydag in die Opuwo-landdroshof tot agt jaar gevangenisstraf of 'n boete van N$34 000 gevonnis al kon hy en...

Meer Chinese toeriste reis na Namibië

15 ure gelede | Toerisme

Danksy samewerking tussen China en Namibië, asook meer toeganklike vlugroetes, stroom al meer Chinese toeriste na Namibië.Mnr. Digu //Noabeb, die Namibië Toerismeraad (NTB) se uitvoerende...

Damaraland-ontdekking staaf kennis

15 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Hoewel Amerikaanse geoloë onlangs spesifieke koppies (drumlins) naby Twyfelfontein eerste geïdentifiseer het, wat aandui dat ‘n ysgletserstroom in dié gebied gevloei het,...

Nuwe base in staatsdiens aangestel

15 ure gelede | Regering

Ronelle Rademeyer - Vier nuwe uitvoerende direkteure is in die ministeries van nywerheidsontwikkeling, handel en SME-ontwikkeling, binnelandse sake en immigrasie, die omgewing en toerisme, asook...