Voltooi weidingsvraelys en wen pryse

12 February 2019 | Landbou
Die koördineringseenheid vir die implementering van die nasionale weidingsbeleid en -strategie het ’n spesiale studie van stapel gestuur om die toestand van weiding in die land en die bewustheid wat daar vir die projek en die aanvaardiging van die voorgestelde bestuurspraktyke is, te bepaal.

Vir die studie om suksesvol te wees, is ’n groot steekproef nodig en boere se hulp daarmee word gevra.

Die eenheid sê die inligting wat boere verskaf sal vertroulik hanteer word en sal slegs gebruik om algemene patrone en neigings te ontleed.

Boere kan in ruil vir hul deelname aan die opname ‘n kans staan om een van 10 pryse wen wat die nuwe gids, Photo Guide to Estimate Forage Availability in Namibian Rangelands, insluit tesame met ‘n kaart van die betrokke boer se plaas wat die mees onlangse boombedekkingskatting gevat. Dié inligting is deur middel van die 2017-opname met radarsattelliet verkry.

Boere kan die vraelys aanlyn aflaai en dit elektronies of per hand invul. Daarna moet dit geskandeer word en per e-pos na [email protected] gestuur word.

Indien boere enige navrae het, kan hulle vir dr. Cornelis van der Waal by 081 604 5878, [email protected] of [email protected] kontak. Om die vraelys af te laai, besoek die Namibië Landbou-unie se webtuiste by www.agrinamibia.com.na

Soortgelyk

 

Regional council must account for vandalised buildings

12 ure gelede | Infrastruktuur

AUSSENKEHR – The //Kharas Regional Council must account for government buildings that are vandalised and left to become white elephants, the minister of urban and...

Hoogste vonnis vir 'seksuele roofdier'

12 ure gelede | Howe

Otis Finck – Die 68-jarige Dragan Vujicin moet 35 jaar agter tralies deurbring ná hy op vyf klagte van verkragting en vier van kinderhandel skuldig...

Die hoop beskaam nie

12 ure gelede | In beeld

Volgens 'n Suid-Afrikaanse weervoorspeller lyk dit of droër toestande in die laaste deel van Februarie, asook die eerste week in Maart vir Namibië voorlê. Maar,...

Gewasverbouing vertraag, onder druk

12 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh - Swak reënneerslae met die aanvang van die huidige reënseisoen het landswyd tot vertragings in gewasverbouing gelei. Terselfdertyd plaas ‘n tekort aan kunsmis...

Weer vir 18 Februarie

12 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde en verspreide donderbuie in die Noorde.KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.GETYE BY...

Leiers vereer Kooitjie

12 ure gelede |

Leandrea Louw - Die ontslape Topnaar-hoofman mnr. Seth Madawab Kooitjie is Saterdagmiddag op Soutrivier, sowat 125 km van Walvisbaai af begrawe. Kooitjie is op...

Nujoma: Rumpf was ’n beginselvaste man

12 ure gelede | Mense

Die voormalige ambassadeur in Duitsland en Swapo-aktivis, mnr. Hanno Rumpf, was ‘n beginselvaste man, het die stigterspresident Sam Nujoma gesê.Rumpf is op 8 Februarie oorlede...

Mosambiekse laedrukstelsel ontwrig reënvalpatrone

12 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh – ‘n Sterk tropiese laagdrukstelsel, wat na verwagting van die naweek oor Mosambiek en die aangrensende Indiese Oseaan kan ontwikkel, sal waarskynlik reënvalpatrone...

Erfwet hersien

12 ure gelede | Ministeries

Jana-Mari Smith – Die ministerie van justisie het ingestem om veranderinge aan die wysigingswet op die administrasie van boedels aan te bring, wat tans in...