Voedselbank skop af in Zambezistreek
Die implementering van die ministerie van armoede-uitwissing en maatskaplike welsyn se voedselbank vir die Zambezistreek skop môre (Dinsdag) in Katima Mulilo af. Die ministerie sê in 'n verklaring die uitdeel van voedsel begin om 09:00 by die Ngweze-gemeenskapsaal.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie