Voedoefees in Benin
'n Voedoe-volgeling dans in 'n beswyming by die jaarlikse Voedoefees Dinsdag in Ouidah, Benin. Voedoeïsme is amptelik in 1996 as 'n geloof in Benin in Wes-Afrika verklaar. Dié lewendige, kleurvolle fees lok jaarliks duisende volgelinge en toeriste na Benin waartydens rituele danse uitgevoer en jenewer gedrink word. Foto Nampa/AP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie