VN-personeel, Farc-rebelle hou saam partytjie

06 January 2017 | Internasionaal
Colombia se regering sê hy is “bekommerd en verstom” oor 'n video wat wys hoe die Verenigde Nasies(VN) se personeel saam met rebelle van die gewapende revolusionêre magte van Colombia (Farc) dans.

Die video is glo oor Nuwejaar geneem en is in die sosiale media gedeel.

Die VN is veronderstel om toe te sien dat die Farc-rebelle demobiliseer.

Die proses volg nadat die regering en Farc in November 2016 'n vredesverdrag onderteken het, wat deur die regering goedgekeur is.

Die VN is veronderstel om die Farc te ontwapen en beheer twee demobilisasie-plekke.

 - Netwerk24/Reuters

Soortgelyk

 

Huis brand op Bethanie

5 ure gelede | Ongelukke

'n Huis in die Riverside-woonbuurt op Bethanie in die //Kharasstreek het aan die brand geslaan. Rookwolke het hemelhoog gestaan, het 'n leser via WhatsApp laat...

Werk stop op Windhoek-Okahandja-pad

8 ure gelede | Infrastruktuur

Catherine Sasman - Teenstrydige antwoorde is gegee of die werk op die tweede fase (oftewel seksie 4A) van die dubbelpad tussen Windhoek en Okahandja opgeskort...

Verdrinkingsaak: Dagmoeder skuldig

19 ure gelede | Howe

Jacqueline Louw - 'n Vrou in wie se sorg 'n 11 maande oue baba vier jaar gelede in Pionierspark verdrink het, is gister in...

Bakkie rol by vulstasie

19 ure gelede | Ongelukke

Jessica Botes - Die bestuurder van 'n enkelkajuitbakkie wat Sondagoggend op Walvisbaai gerol en byna op 'n brandstofpomp te lande gekom het, is in hegtenis...

Rundu-ongeluk: Vier sterf, vyf beseer

19 ure gelede | Ongelukke

Saterdag het vier mense in 'n ongeluk 15 km buite Rundu gesterf en vyf is beseer. 'n Bakkie en 'n vragmotor het gebots nadat die...

Weer vir 17 Januarie 2017

19 ure gelede | Weer

BINNELAND: Mooi weer en baie warm tot bloedig warm in die //Kharasstreek. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm wees...

Weer vir 16 Januarie 2017

19 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm oor die suidelike helfte. Elders sal dit warm tot baie warm wees met enkele donderbuie, maar...

'Onderwysstelsel grootste oorsaak van werkloosheid, misdaad'

19 ure gelede | Onderwys

Estelle de Bruyn - Die Namibiese onderwysstelsel is nog vér van die verwesenli­king van sy gestelde doelwitte van gelykheid en gehalte in onderrig.So sê die...

Omgewingsgroep besoek Chinese ambassade

19 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - 'n Sterk-bewoorde brief van die Namibiese Kamer van die Omgewing (NCE) wat op 21 Desember aan die Chinese ambassadeur oorhandig is, het...