Vloer stort ineen by Indonesiu00eb se aandelebeurs
Vloer stort ineen by Indonesiu00eb se aandelebeurs

Vloer stort ineen by Indonesië se aandelebeurs

Minstens 70 is beseer toe ‘n tussenverdieping by die Indonesiese aandelebeurs Maandag onder hulle voete ingesink het.
Verskeie mense, onder wie talle studente is, is beseer toe ’n tussenverdieping van die Indonesiese aandelebeurs in Djakarta Maandag ineengestort het.

Die wolkekrabber, wat in die laat 1990’s gebou is, is in die hartjie van dié land se finansiële distrik geleë en dat Islamitiese ekstremiste dit in 2000 in ’n motorbomaanval geteiken het.

Polisie in dié stad sê egter Maandag se ineenstorting is nie weens ’n bom nie. Hulle het ook bevestig dat 70 mense beseer is en dat niemand in die aanval dood is nie.

Anies Baswedan, Djakarta se goewerneur, het Maandag die perseel besoek en meen die stad sal die gebou “oudit” aangesien die laaste inspeksie in Mei 2017 gedoen is.

“Ek het aan die gebou se bestuur gesê die oudit moet sommer vanaand begin sodat ons nie die werkinge van die aandelebeurs belemmer nie,” het hy aan joernaliste gesê.

Verskeie van die beseerdes was universiteitstudente wat op die tussenverdieping gestaan het. – Netwerk24/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!