Vliegtuig met goud aan boord stort neer
Vliegtuig met goud aan boord stort neer

Vliegtuig met goud aan boord stort neer

Zimbabwe
Estelle de Bruyn
'n Private vliegtuig wat 22 kg goud vervoer het, het Maandag in die suide van Zimbabwe neergestort.

James Danga, beampte van die Zimbabwiese burgerlike lugvaartowerheid, het die voorval bevestig.

“Twee mense was in die private vliegtuig toe dit omstreeks 14:00 in Kenniworth in die Bubi-gebied neergestort het. Hulle het geringe beserings opgedoen,” sê Danga.

Hy sê die identiteit van die twee mense moet nog vasgestel word en dat inligting beskikbaar gemaak word sodra daar bevestiging is.

Die vliegtuig word deur Central Air Traffic Services besit.

Dit is onbekend waar die vliegtuig opgestyg het of waarheen dit onderweg was.

Walter Chidhakwa, minister van mynwese, was nie vir kommentaar beskikbaar nie.– Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!