Vlieg van Windhoek na Frankfurt met Eurowings
Die Lufthansa-groep het sy langafstandnetwerk deur Eurowings uitgebrei wat nou die hoofstad van Namibië met Frankfurt verbind.
Die nuwe roete is vandag op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako bekend gestel.
Foto AZ
Die nuwe roete is vandag op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako bekend gestel.
Foto AZ
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie