Vleissindikate laat Reho-boere rooi sien
Boere by Rehoboth sê veediefstalle ruk handuit en tas hul voortbestaan aan.
Ronelle Rademeyer - Veediefstalsindikate het tussen 25 Junie en 30 Julie vanjaar 25 beeste en 22 stuks kleinvee op plase in die groter Rehoboth-omgewing gesteel.Mnr. Frans Fisch, w
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie