Vlammende son
Cecilia Bierman het hierdie "brandende" sonsondergang teen die silhoeët van 'n kopie by Elisenheim afgeneem. Wanneer die lug met rook en stof gevul is soos dikwels in Augustus en September die geval is, kan Namibiërs hulle saans aan die mooiste sonsondergange denkbaar verlustig.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie