Visums en ander dokumente mu00f4re duurder
Visums en ander dokumente mu00f4re duurder

Visums en ander dokumente môre duurder

Dani Booysen
Verhogings in die pryse van openbare dokumente wat reeds in November deur die kabinet goedgekeur is, tree môre op 1 Augustus in werking.
Mense wat ‘n afspraak met binnelandse sake se kantore het, sal dus meer geld byderhand moet hê.
Die aankondiging is laat vanmiddag op die laaste nippertjie deur die permanente sekretaris van binnelandse sake en immigrasie, amb. Patrick Nandago gedoen.
Die regering het verlede jaar gesê hierdie pryse is jare gelede hersien. Permanente verblyfpermitte kos byna N$6 000 meer.
Buiten vir die prysaanpassings in die grafiek sluit ander verhogings die volgende in:
Diplomatieke paspoort N$400
Korttermynwerkspermit N$1 000 (tot 90 dae)
Terugkeervisum N$800 (vir houers van permanente verblyfpermitte)
Sertifikaat van naturalisering N$1 000
Duplikaat van ID N$75
Verandering van foto op ID N$75

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!