Visrivier vloei kant tot wal
Die rivier net buite Rehoboth het Saterdag laatnamiddag gevloei en talle het soontoe gery vir speel, braai, kuier of net voete natmaak. “Dit is hoe ons Rehobothse mense die lopende water vier,” het iemand vanuit die water laat weet. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie