u2018Viking Skyu2019 veilig in hawe
u2018Viking Skyu2019 veilig in hawe

‘Viking Sky’ veilig in hawe

’n Luukse passasierskip met sowat 1 400 passasiers en bemanningslede aan boord het Sondag anker gegooi in die hawe in Molde, Noorweë.

Die skip, Viking Sky, met onder andere die ouers van die oud-Protea-krieketkaptein Graeme Smith aan boord, het Saterdag ’n noodsein uitgestuur toe die skip se enjins in stormweer gefaal het en die skip sowat 100 m van die land af was.

Altesame 479 passasiers is per helikopter in veiligheid gebring voordat die storm bedaar en die skip gesleep kon word tot by ’n hawe.

“Dit was amper ’n ramp. Die drywende skip was sowat 100 m van die land af voordat die bemanning daarin kon slaag om een van die enjins weer aan die gang te kry,” het die polisiehoof Hans Vik gesê. “Indien die passasierskip gestrand het, was dit ’n ramp.”

Die meerderheid van die passasiers aan boord was pensioentrekkers.

Twintig passasiers is na hospitale gebring vir behandeling. – Netwerk24/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!