Vier sterftes, 107 nuwe gevalle

04 April 2021 | Gesondheid
Die Covid-19-verwante sterftesyfer skuif met vier - 2 in Windhoek en een elk in onderskeidelik Walvisbaai en Swakopmund - op tot 537. Nuwe gevalle aangemeld is 107 waarvan 30 leerlinge, nege onderwysers en twee gesondheidswerkers is. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 897 waarvan 158 in die hospitaal en 36 in die ICU is.

Tot op hede is 2 094 mense teen Covid-19 ingeënt waarvan 1 568 in Khomas en 526 in Erongo is. Tans word 4 194 kontakte gemonitor en 1 330 mense is in kwarantyn.

Soortgelyk

 

Jong dokter verskyn vir verkragting

3 ure gelede | Misdaad

Die leerlingdokter wat vir die beweerde verkragting van ‘n pasiënt by die Katutura-staatshospitaal in Windhoek in hegtenis geneem is, het vanoggend sy eerste verskyning in...

Leerlingdokter verkrag glo pasiënt

15 ure gelede | Misdaad

Tuyeimo Haidula – ’n Manlike leerlingdokter by die Katutura-hospitaal is in hegtenis geneem nadat hy na bewering Sondag ’n pasiënt met kopbeserings verkrag het.Volgens ons...

Bejaardes op Swakop en plaas aangeval, beroof

15 ure gelede | Misdaad

Erwin Leuschner en Ronelle Rademeyer – Drie gemaskerde, ­ge­wa­pen­de mans het gisteroggend by 'n huis in Vineta op Swa­kop­mund in­gebreek en twee vroue aangeval en...

O die donkie, die donkie is ‘n wonderlike ding...

15 ure gelede | Mense

‘Ons korrespondent in die Suide, Elizabeth Joseph, het dié gesin van Snyfontein padlangs raakgeloop met hul hoofvervoermiddel – ’n donkie en ’n karretjie.

Covid-19 teister skole in Hardap

15 ure gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht – Skole in die Hardapstreek word deur Covid-19 geteister, met drie skole net op Schlip wat aanvanklik hul klasse moes opskort. Die pandemie...

Weer vir Woensdag 14 April

15 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Winderige en bloedig warm toestand duur oor die kus voort, terwyl sandstorms in die Namib voorkom.BINNELAND: Sonnig en bloedig warm in die Namibwoestyn met...

Bure help hul buurte skoonhou

15 ure gelede | Infrastruktuur

Augetto Graig – Die gemeenskap van Samora Machel-kiesafdeling is voorlopers in die toepassing van die gemeenskapsgeleide totale sanitasie-inisiatief (CLTS), waardeur hul omgewing vanaf 'n ashoop...

Gondwana se saak 'nie dringend'

15 ure gelede | Howe

Francoise Steynberg – Hoërhofregter Kobus Miller het gister in die Windhoekse hoërhof beslis dat Gondwana Namibia Collection se versekeringseis vir sakeonderbreking teen Hollard Namibia nie...

Vierde 'renosterstroper' van Gobabis vas

15 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg – Die vierde vermeende renosterstroper in die Gobabis-saak, mnr. Hamukoto Kanana Erastus, is ook verlede week in hegtenis geneem. Dit volg nadat die...