Vier finaliste vir Verantwoordelike Toerisme-toekennings

09 March 2017 | In beeld
Die vier finaliste vir Namibia Media Holdings­ (NMH) se ­Verantwoordelike Toerisme-­toekennings 2017 is uit nege in­skrywings aangewys. Hulle is ­Gondwana Etosha Safari Lodge, Jackalberry Lodge, Ongava Tented Camp en ­Wilderness Safaris Hoanib Skeleton Coast. Die wenner sal aangekondig word tydens die amptelike opening van die Namibië Toerisme-ekspo wat op ­Woensdag 31 Mei by Windhoek se skouterrein sal plaasvind. Van links is me. Meke Imbili van Ongava Tented Camp, mnr. Alex Micheletti van Jackalberry Lodge, mee. Hazel Milne van Eco Awards Namibia, wat die beoordeling doen, Konstansia Elago van Gondwana Etosha Safari Lodge, en mnr. Jack Chakanga van Wilderness Safaris Hoanib Skeleton Coast. Foto Francoise Steynberg

Soortgelyk

 

Vrou se liggaam in Goreangabdam gevind

10 ure gelede | Misdaad

Die liggaam van ‘n ongeïdentifiseerde vrou is Donderdagnag in die Goreangabdam by Windhoek gevind. ‘n Woordvoerder van die Namibiese polisie, hoofinsp. Kauna Shikwambi, het vandag...

Dr. Malan Lindeque op lys vir hoë posisies by...

11 ure gelede | Omgewing

Die kabinet het besluit om dr. Malan Lindeque, permanente sekretaris van die omgewing en toerisme, se nominasie vir top-posisies by die Verenigde Nasies (VN) goed...

Nuwe raad vir NPTH

11 ure gelede | Tegnologie

Die adjunkminister van inligting en kommunikasietegnologie mnr. Engel Nawatiseb het vandag die nuutste kabinetsbesluite aangekondig, asook die goedgekeurde nuwe raad van die Namibia Post and...

ECB keur kragtarief-verhoging van 5% goed

13 ure gelede | Energie

Die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB) het vanoggend die nasionale kragverskaffer NamPower toestemming te gee om die grootmaat-elektrisiteitstarief met 5% te verhoog. NamPower het op 12 April aansoek...

Muilband-aansoek deur Intelligensiediens oor plase in die hof

13 ure gelede | Howe

Die verhoor van die dringende aansoek vir ‘n interdik waarmee die Namibië se Sentrale Intelligensiediens (NCIS) ‘n weekblad se mond oor moontlike korrupsie met die...

Verwarring oor taxistaking

14 ure gelede | Vervoer

Hoewel die president van die Namibiese Vervoer- en Taxivakbond (NTTU), mnr. Werner Januarie, sê taxi’s gaan eerskomende Maandag staak, sê die president van die...

Seuntjie (3) sterf ná glo met stok geslaan is

14 ure gelede | Misdaad

‘n Driejarige seuntjie het Woensdag in die Otjomukandi-nedersetting in die Kunenestreke gesterf nadat sy 34-jarige tannie hom glo met ‘n stok oral op sy lyf...

Geingob nooi Britse ondernemings na Namibië

19 ure gelede | Regering

Pres. Hage Geingob het gister (Donderdag) saam met 45 ander staatshoofde die amptelike opening van die Statebondsberaad as gas van koningin Elizabeth by Buckingham Paleis...

Hoop in 'n bondeltjie liefde

1 dag gelede | Omgewing

Hope, die bobbejaan wat in 2016 in die nuus was nadat sy in Windhoek erg mishandel is, het ma geword. Ná sy gered is, het...