Vier dekades Republikein!
Republikein se geskiedkundige eerste uitgawe op 1 Desember 1977 is Vrydag met groot opwinding deur die personeel gevier. Dit het ook saamgeval met die ingebruikneming van Namibia Media Holdings se uitsaai-ateljee, met verskeie regstreekse uitsendings deur die loop van die dag op die koerant se Facebook-blad.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie