'Vervolg Zuma nou'
Die oudpresident van Suid-Afrika sal op klagte van korrupsie, geldwassery en rampokkery aangekla word weens die 783 bedenklike betalings wat hy in die wapentransaksie ontvang het.
Die aanklaers wat oudpres. Jacob Zuma se voorleggings oorweeg het oor waarom hy nie aangekla moet word nie, het amptelik aanbeveel dat Zuma uiteindelik sy dag in die hof kry.Die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie