Verslag oor logistiek in Namibië uitgereik
Die 2018-verslag oor die stand van logistiek in Namibië is vandag amptelik by die Safari Hotel in Windhoek bekend gestel.
Op die foto hou die minister van werke en vervoer, mnr. John Mutorwa, die belangrike navorsingsdokument omhoog. Saam met hom is die waarnemende hoofbeampte van die Walvisbaai-Korridor-groep (WBCG), mnr. Clive Smith.
Foto Augetto Graig

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie