Vermeende tenderboewe teiken Myne en Energie
Vermeende tenderboewe teiken Myne en Energie

Vermeende tenderboewe teiken Myne en Energie

Augetto Graig
Augetto Graig - Die ministerie van myne en energie is die jongste teiken van boewe wat in 'n vervalste advertensie op sosiale media voorgee hulle verteenwoordig die regering en wil CCTV-toerusting namens dié ministerie aankoop.
Die permanente sekretaris van myne en energie, mnr. Simeon Negumbo (foto), sê in ? verklaring die publiek word gemaan om nie slagoffers te word nie. Die vermeende boewe, ene Joe Simon en Owen Nwanko, gebruik glo die e-posadresse [email protected] en [email protected].
Negumbo ontken dat sy ministerie enige verbintenis het met dié twee mans en sê die vals e-posadresse is ook nie met die ministerie verbind nie. Ook die selfoonnommers 081 880 0767 en 081 840 5975 en die faksnommer 088 655 7824 is verdag, sê hy.
Die ministerie van myne en energie se datumstempel is op 'n briefhoof gebruik om die vals advertensies te skep, sê Negumbo. Lede van die publiek met inligting oor die mense agter dié bedrogspul, word gevra om die ministerie se hoofkantoor op 061 2848111 te kontak of 'n e-pos na [email protected] te stuur.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!