Vermeende dwelmsmous kry borgtog
Een van die twee sakevennote wat daarvan beskuldig word dat hulle sowat 412 kilogram kokaïen vanaf Brasilië na Walvisbaai vervoer het, is gister onverwags op borgtog vrygelaat.
Kristien Kruger – Mnr. Dinath Azhar is gister vanuit aanhouding na die Windhoekse hoërhof geneem vir die hervatting van die dwelmsaak teen hom, maar kon aan die einde van die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie