Verlede in visier
“Die monument staan so 56 km uit Windhoek op die C28. Dis in 1890 opgerig. Dis darem ‘n skande dat ons geskiedenis so verwaarloos word. Kyk hoe lyk die inligtingsbord. Daar kom soveel besoekers. Ek dink dis nie ‘n goeie beeld vir ons land nie.” - Nols Esterhuyse (17 Oktober 2019)
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie