Verkleinde kudde bekommer veebedryf

2021 se nat afskop lig gemoedere, maar die vleisbedryf beleef talle uitdagings.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer – Namibië se bees- en skaapprodusente het een van die uitmergelendste droogtes in die land se boerderygeskiedenis agter die rug en boere moes hul veestapels so ...