Verkiesing in VSA u2019n weghol-sukses, su00ea Trump
Verkiesing in VSA u2019n weghol-sukses, su00ea Trump

Verkiesing in VSA ’n weghol-sukses, sê Trump

Volgens Reuters gaan ’n handjievol wetmakers gewapen met dagvaardings en ’n lys griewe ondersoeke teen Trump begin wat sy lewe moeiliker kan maak.
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die middeltermynverkiesing as ’n wegholsukses beskryf ná ’n aand van gemengde uitslae vir sy Republikeinse Party.

Die Demokrate het die Huis van Verteenwoordigers gewen wat hulle in staat stel om die president se agenda te stuit. Die Republikeine het egter hul greep op die Senaat behou, wat verseker dat Trump steeds sleutelbesluite kan uitvoer, berig die BBC.

Trump sê die verkiesingsuitslae het die geskiedenis herskryf omdat die regerende party nie gewoonlik setels in die middeltermynverkiesings bykry nie.

Op ’n nuuskonferensie Woensdag het Trump egter ’n olyftak na die Demokrate gehou en voorgestel dat die twee partye saamwerk as dit kom by die wetgewende proses.

Volgens Reuters gaan ’n handjievol wetmakers gewapen met dagvaardings en ’n lys griewe ondersoeke teen Trump begin wat sy lewe moeiliker kan maak omdat die Demokrate die Huis van Verteenwoordiges met ’n meerderheid stemme ingepalm het.

Demokrate kan nou vra om Trump se belastingopgawes, moontlike botsing van belange in sy besighede en enige getuienis van samewerking tussen Rusland en sy span vir die 2016 verkiesing onder oë te kry.

Trump het egter in reaksie getwiet dat “twee dié spel kan speel” en dat die Demokrate by die Senaat, wat in die Republikeine se hande bly, ook met ondersoeke gepeper kan word.

DANK PG AF

Pres. Donald Trump van Amerika het sy prokureur-generaal (PG) in die pad gesteek, ’n dag ná die middeltermynverkiesing en gedreig hy gaan terugveg as die Demokrate hul meerderheid in die huis van verteenwoordigers gebruik om ondersoeke te doen oor sy administrasie en geldsake.

Trump het al verskeie kere gedreig om van Jeff Sessions, prokureur-generaal, ontslae te raak.

CNN berig dit word gesien as Trump wat beheer wil terugkry oor die ondersoek na Rusland se beweerde inmenging in die presidentsverkiesing van 2016.

Die 71-jarige Sessions is ’n voormalige senator van Alabama, en was van die begin van Trump se politieke loopbaan een van sy groot ondersteuners.

Hy het Trump egter woedend gemaak toe hy hom verskoon het van die ondersoek na Rusland.

Daar word verwag dat nog hoëprofiel mense in die Trump-administrasie die trekpas gaan kry terwyl Trump voorberei vir die 2020-verkiesing wanneer hy gaan mik vir ’n tweede termyn.

Matthew Whitaker, wat as Sessions se personeelhoof gedien het, neem nou in sy plek waar.

Rusland ontken deurgaans dat hy in die verkiesing probeer inmeng het en bestempel die ondersoek deur Robert Mueller, federale spesiale ondersoeker, as ’n heksejag.

Whitaker is nog altyd krities oor die ondersoek, wat die Demokrate tot die slotsom gebring het dat Sessions se afdanking ’n poging deur Trump is om die ondersoek na die Russe te probeer ondermyn.

Nancy Pelosi, die leier van die party in die huis van verteenwoordigers en heel moontlik die volgende Speaker, het op Twitter gesê dit is ’n “blatante poging” om die ondersoek te ondermyn.

BEKGEVEG

Jim Acosta, ’n joernalis van CNN na wie pres. Donald Trump as “’n onbeskofte, aaklige persoon” verwys het, se toegang tot die Withuis is teruggetrek.

Dit kom ure ná ’n vurige woordewisseling Woensdag op ’n mediakonferensie toe Acosta vir Trump gevra het oor sy verspreiding van vals gerugte en dat hy vrees aanwakker oor die immigrante wat deur Mexiko beweeg, berig The Guardian.

Acosta is ’n vurige teenstander van die Withuis.

Trump verwys ook gereeld na CNN as “vals nuus” en het weer gesê die netwerk is die “vyand van die mense.”

Die president het probeer om Acosta se vraag af te maak en gesê hy moet sit, maar Acosta het geweier.

“Die geheime diens het my ingelig ek kan nie vir my skof om 20:00 by die Withuis-perseel ingaan nie,” het Acosta op Twitter gesê.

ABCNews berig die Withuis sê in ’n verklaring hy is toegang geweier omdat hy na bewering tydens die mediakonferensie sy "hande op ’n intern gesit het".

Pres. Trump glo in die vrye media en verwelkom moeilike vrae oor hom en sy administrasie. Ons sal egter nooit ’n verslaggewer duld wat sy hande op ’n jong vrou plaas wat net probeer om haar werk as ’n Withuis-intern te doen nie,” sê Sarah Sanders, mediasekretaris van die Withuis, in die verklaring. – Netwerk24/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton | Arsenal 0 vs 2 Aston Villa | West Ham 0 vs 2 Fulham | Liverpool 0 vs 1 Crystal Palace | Bournemouth 2 vs 2 Manchester United | Manchester City 5 vs 1 Luton Town | Brentford 2 vs 0 Sheffield United | Burnley 1 vs 1 Brighton | Nottingham Forest 2 vs 2 Wolves | Newcastle 4 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia | Real Sociedad 2 vs 2 Almería | Athletic Club 1 vs 1 Villarreal | Granada 2 vs 0 Deportivo Alaves | Las Palmas 0 vs 2 Sevilla | Cadiz 0 vs 1 Barcelona | Mallorca 0 vs 1 Real Madrid | Rayo Vallecano 0 vs 0 Getafe | Atletico Madrid 3 vs 1 Girona SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa | Inter Milan 2 vs 2 Cagliari | Udinese 1 vs 1 AS Roma | Sassuolo 3 vs 3 AC Milan | Napoli 2 vs 2 Frosinone | Bologna 0 vs 0 Monza | Torino 0 vs 0 Juventus | Lecce 1 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers English Championship: Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers Katima Mulilo: 18° | 33° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 19° | 32° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 15° | 33° Windhoek: 13° | 29° Gobabis: 16° | 32° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:10, High tide: 10:17, Low Tide: 16:39, High tide: 23:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:08, High tide: 10:15, Low Tide: 16:37, High tide: 23:25 Walvis Bay: 14° | 25° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:08, High tide: 10:14, Low Tide: 16:37, High tide: 23:24 Rehoboth: 13° | 31° Mariental: 14° | 30° Keetmanshoop: 16° | 30° Aranos: 16° | 32° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 15° | 23° Lubumbashi: 15° | 25° Mbabane: 13° | 20° Maseru: 11° | 17° Antananarivo: 14° | 18° Lilongwe: 15° | 25° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 13° | 29° Cape Town: 18° | 25° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 13° | 21° Dar es Salaam: 23° | 25° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.61 | EUR to NAD 20.2 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.05 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.75 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.65 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.51 | USD to AOA 832.82 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 48.45 | USD to KES 131.48 | USD to NGN 1138.13 | USD to ZAR 19.05 | USD to ZMW 25.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74518.63 Down -1.05% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1551.69 Down -0.27% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13372.72 Up +0.24% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29616.47 Up +3.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 386.29/OZ UP +0.18% | Copper US$ 4.28/lb DOWN -0.0152 | Zinc US$ 2 772.30/T UP 0.05% | Brent Crude Oil US$ 90.13/BBP DOWN -0.0067 | Platinum US$ 960.08/OZ DOWN -0.0125 Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton | Arsenal 0 vs 2 Aston Villa | West Ham 0 vs 2 Fulham | Liverpool 0 vs 1 Crystal Palace | Bournemouth 2 vs 2 Manchester United | Manchester City 5 vs 1 Luton Town | Brentford 2 vs 0 Sheffield United | Burnley 1 vs 1 Brighton | Nottingham Forest 2 vs 2 Wolves | Newcastle 4 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia | Real Sociedad 2 vs 2 Almería | Athletic Club 1 vs 1 Villarreal | Granada 2 vs 0 Deportivo Alaves | Las Palmas 0 vs 2 Sevilla | Cadiz 0 vs 1 Barcelona | Mallorca 0 vs 1 Real Madrid | Rayo Vallecano 0 vs 0 Getafe | Atletico Madrid 3 vs 1 Girona SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa | Inter Milan 2 vs 2 Cagliari | Udinese 1 vs 1 AS Roma | Sassuolo 3 vs 3 AC Milan | Napoli 2 vs 2 Frosinone | Bologna 0 vs 0 Monza | Torino 0 vs 0 Juventus | Lecce 1 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers English Championship: Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers Weather: Katima Mulilo: 18° | 33° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 19° | 32° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 15° | 33° Windhoek: 13° | 29° Gobabis: 16° | 32° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:10, High tide: 10:17, Low Tide: 16:39, High tide: 23:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:08, High tide: 10:15, Low Tide: 16:37, High tide: 23:25 Walvis Bay: 14° | 25° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:08, High tide: 10:14, Low Tide: 16:37, High tide: 23:24 Rehoboth: 13° | 31° Mariental: 14° | 30° Keetmanshoop: 16° | 30° Aranos: 16° | 32° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 15° | 23° Lubumbashi: 15° | 25° Mbabane: 13° | 20° Maseru: 11° | 17° Antananarivo: 14° | 18° Lilongwe: 15° | 25° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 13° | 29° Cape Town: 18° | 25° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 13° | 21° Dar es Salaam: 23° | 25° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.61 | EUR to NAD 20.2 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.05 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.75 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.65 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.51 | USD to AOA 832.82 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 48.45 | USD to KES 131.48 | USD to NGN 1138.13 | USD to ZAR 19.05 | USD to ZMW 25.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74518.63 Down -1.05% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1551.69 Down -0.27% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13372.72 Up +0.24% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29616.47 Up +3.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 386.29/OZ UP +0.18% | Copper US$ 4.28/lb DOWN -0.0152 | Zinc US$ 2 772.30/T UP 0.05% | Brent Crude Oil US$ 90.13/BBP DOWN -0.0067 | Platinum US$ 960.08/OZ DOWN -0.0125