Vergadering skop nuwe stadsraad se leierskap af
Vergadering skop nuwe stadsraad se leierskap af

Vergadering skop nuwe stadsraad se leierskap af

Augetto Graig
Die eerste vergadering gisteraand waar die nuwe stadraad van Windhoek besluite sou neem, het so lank geduur dat dit nou Maandag om 14:00 voortgesit word.

Ná amper vier ure is die vergadering se volle agendapunte nie bespreek nie, en die vergadering is verdaag net ná die goedkeuring vir die stad se hertoetrede tot die Vereniging van Plaaslike Owerhede (ALAN) en die registrasie van die burgemeester se trust.

Weens die Covid-19-aandklokreël moes die vergadering verdaag. Goedkeuring van verskeie skenkings aan die hoofstad is volgende op die agenda, insluitend skenkings vanaf verskeie Chinese stede – Shanghai, Chongqing, Suzhou en Nanjing.

Die burgemeester Job Amupanda wou deur konsensus die raad tot besluite laat kom en geen stemproses was gedurende gisteraand se vergadering nodig nie.

Foto Augetto Graig

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!