Verassingsoond lol wéér
Die Windhoek-stadsraad is opnuut in die pekel oor die verbrandingsoond by die land se enigste krematorium wat weer eens die gees gegee het.
Denver Kisting - ‘n Man van Groot Aub suid van Windhoek is gisteroggend, strydig met sy sterwenswens, in ‘n gat begrawe nadat sy gesin moes hoor die hoofstad se verassingsoond
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie