Venaani boos oor grondkonferensie
Denver Kisting – Die amptelike opposisie sê hy is ongelukkig met hoe volgende week se grondkonferensie beplan word.
Volgens die leier van die Popular Democratic Movement (PDM), mnr. McHenry Venaani, het Swapo reeds besluit hoe dié beraad moet verloop.
Venaani sou aanvanklik ’n spreekbeurt van ’n halfuur gehad het, sê hy.
Sy verhoogtyd is sedertdien gesny tot 20 minute en daarna tot 10 minute.
Venaani sê die PDM eis voorts afstammelinge van die Herero-Nama-volksmoord moet ook volgende week hul sê mag sê.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie