Veilings vir April

25 March 2020 | Gebeure
1 April

· Agra se veiling by Koës.

· Blaauwberg se veiling by Grootfontein.

2 April

· WLA se grootveeveiling by Kalkrand.

· Agra se veilings by Mariental (grootvee), Otjiwarongo, Windhoek.

· D. van Rensburg se veeverminderingsveiling, aangebied deur NLA.

· PWV & D Buys se kleinveeproduksieveiling in Windhoek, aangebied deur Namboer.

3 April

· Agra se kleinveeveiling by Grootfontein.

· Kalahari One Stop- en Nasionale Damaraskaapveiling by Stampriet, aangebied deur NLA.

· Karoo-Ochse se veiling by Gobabis.

· Blaauwberg se veiling by Omaruru.

7 April

· Agra se veiling by Rehoboth (grootvee), Stampriet.

· NLA se veiling by Koës.

· Karoo-Ochse se veiling by Ondorombapa.

· Blaauwberg se veiling by Outjo.

8 April

· Agra se veilings by Grootfontein, Mariental.

· NLA se veiling by Keetmanshoop.

9 April

· WLA se grootveeveiling by Windhoek.

· Agra se veiling by Gobabis.

· NLA se veiling by Mariental (groot- en kleinvee).

· Blaauwberg se veilig by Otjiwarongo.

15 April

· Signalberg Meatmaster-veiling by Grünua, aangebied deur Agra.

· NLA se grootveeveiling by Mariental.

· Karoo-Ochse se veiing by Otjinene.

· Blaauwberg se veiling by Grootfontein.

16 April

· Agra se veilings by Helmeringhausen, Otjiwarongo.

· Danie Visser se Meatmaster-veiling by Aranos, aangebied deur NLA.

· DD Strauss se kleinproduksieveiling in Windhoek, aangebied deur Namboer.

17 April

· WLA se grootveeveiling by Gobabis.

· Agra se veiling by Otavi.

· NLA se veiling by Blumfelde.

· Blaauwberg se veiling by Kamanjab.

21 April

· WLA se grootveeveiling by Rehoboth.

· Agra se veilings by Mariental, Rehoboth (kleinvee).

· NLA se veiling by Monica.

· Karoo-Ochse se veiling by Ondorombapa.

22 April

· WLA se grootveeveiling by Gobabis.

· Agra se veiling by Grootfontein.

· NLA se veiling by Aranos.

23 April

· WLA se grootveeveiling by Windhoek.

· Hoogvertoon-stoetveiling op Goreis by Koës, aangebied deur NLA.

· Blaauwberg se veiling by Otjiwarongo.

24 April

· Kleinveestoetveiling by Otjiwarongo, aangebied deur Agra.

· NLA se veiling by Mariental (groot- en kleinvee).

· Karoo-Ochse se veiling by Gobabis.

· Namboer se losgoedveiling in Windhoek.

· Blaauwberg se veiling by Otavi.

28 April

· WLA se kleinveeveiling by Rehoboth.

· Agra se veilings by Okahandja, Outjo, Aranos.

· NLA se veiling by Geikous (groot- en kleinvee).

· Karoo-Ochse se veiling by Witvlei.

29 April

· WLA se grootveeveiling by Hochfeld.

· Agra se veilings by Gobabis, Karasburg.

· Karoo-Ochse se veiling by Otjinene.

· Namboer se pluimveeveiling in Windhoek.

· Blaauwberg se veiling by Grootfontein.

30 April

· Agra se veilings by Keetmanshoop, Otjiwarongo, Windhoek (groot- en kleinvee).

· Swakara se herfsveiling by Keetmanshoop.

Soortgelyk

 

Kauhaie wins the crown

7 ure gelede | Skole

Irene-Mari van der Walt Swakopmund • [email protected] the cancellation of the Mr Teen Swakopmund 2020, the Miss Teen Swakopmund 2020 pageant went ahead at...

Verband tussen voorvalle van verkragting ondersoek

7 ure gelede | Misdaad

Denver Kisting – Die ooreenkomste tussen twee gruverkragtings die afgelope week in Havana aan die buitewyke van Windhoek kan die werk van reeksverkragters wees.So sê...

World Tourism Day

7 ure gelede | Mense

Michael ShagandjwaThe country should establish more unique heritage attractions that reflect our country’s background. Create an interesting image with reservations that are worth viewing and...

WAP wen Bakpro-kompetisie

7 ure gelede | Onderwys

Windhoek Afrikaanse Privaatskool was die wenners van die Bakpro Back-to-School-kompetisie. Die skool het 14 413 broodsakkies ingesamel en was die wenners van rekenaars en projektors...

Unam students appeal against traditional exams

7 ure gelede | Onderwys

ENZO AMUELEStudents at the University of Namibia (Unam) are in a bitter contest against the writing of traditional examinations.The university recently issued a circular about...

Lower grades back at school

7 ure gelede | Onderwys

Leandrea Louw Grade four, five and six learners were welcomed back at school on last week. The government schools have opted to divide the children...

Star Teacher of the Week

7 ure gelede | Onderwys

Leandrea Louw This week, the My Zone Star Teacher of the Week is Mrs Veneza Memory Rheeder. She has been a teacher since 2003 and...

Westside High represented on local town council

7 ure gelede | Skole

Jhanré PretoriusA brand new Swakopmund Junior Town Council for the year 2020-2021 was inaugurated in August. Two of the 15 members are from Westside High...

The last race is the hardest race

7 ure gelede | Onderwys

A personal accountJOSEFINA ANKONGA The year started smoothly, back then when everything was still normal. We went to school on a daily basis, we...