Veertig dae en veertig nagte vir woestynsimfonie
’n Man, wat homself STRANGER noem, nooi alle musikante in die wêreld uit om deel van sy projek te wees.
Tanja Bause - Aan die begin van April het ’n onbekende man homself in die Namib-woestyn tuisgemaak. Niemand weet wie die man is wat in ’n glashokkie sit en klavier speel en mus
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie