VBS: Net 20c uit R1 straks gered
Motau se verslag beveel aan die bank moet ontbind word en die Omsigtigheidsowerheid het ’n aansoek om likwidasie gebring.
Francois Williams – Net 20c tot 30c uit elke rand wat verlore is, sal straks gered kan word uit VBS Mutual Bank.Só het Kuben Naidoo, hoof van die Reserwebank se Omsigtigheidsowe
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie