Varkgriep: Tweede mens sterf
Denver Kisting - ’n Tweede pasiënt is weens varkgriep dood.
Die epidemioloog, dr. Lillian Kahuika, het vanaand die jongste geval aan Republikein bevestig.
Vroeër vandag het die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste gesê tien gevalle van dié siekte is reeds bevestig.
Lees die volledige berig môre in die koerant.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie