Vandag is Wêrelddag vir Natuurbewaarders

31 July 2019 | Omgewing
Die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, bedank vandag op Wêrelddag vir Natuurbewaarders alle natuurbewaarders vir hul toewyding en dapperheid om Namibië se natuurerfenis te beskerm.

"Veldwagters is die ruggraat van natuurbewaring in Namibië en hulle is aan die voorfront van die beskerming van ons parke, landskappe en wild," sê hy

"Ons dra hierdie dag aan hulle op vir hul bydrae tot Namibië se bewaringsuksesse."

Foto Facebook/Ministry of Environment and Tourism

Soortgelyk

 

Verklaar raad nietig, sê Itula

10 ure gelede | Politiek

Henriette Lamprecht - Dr. Panduleni Itula, tandarts van beroep en onafhanklike presidentskandidaat in die pas afgelope verkiesings, wil hê die aanstelling van nuwe lede van...

Makalani’s se voete in die water

10 ure gelede | In beeld

Die Namibiese weerkantoor het gister wéér ’n weerwaak vir wydverspreide donderstorms uitgereik, wat na verwagting in die Ohangwena-, Otjozondjupa-, Khomas- en Omahekestreek sal voorkom. Daar...

Opposisie, Itula gaan hof toe oor verkiesings

10 ure gelede | Politiek

Denver Kisting – Die amptelike opposisie, die Popular Democratic Movement (PDM), het gister by monde van sy leier, mnr. McHenry Venaani, gesê hulle gaan ook...

Noa kap na ‘leunstoel-kritici’

10 ure gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer - Die Teenkorrupsiekommissie (ACC) se uitvoerende direkteur, mnr. Paulus Noa, het teruggekap na wat hy “leunstoel-kritici” noem en sê pleks dat hulle dié...

STEMFEITE: OSHANA

10 ure gelede | Politiek

Die infografiek lig Ondangwa se verkiesingsuitslae uit. In 2014 het Swapo 86% van alle stemme in die kiesafdeling gewen.

Weer vir 5 Desember 2019

10 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Donderstorms van 50 mm en meer oor 24 uur kan kitsvloede in Ohangwena, Otjozondjupa, Khomas en Omaheke veroorsaak.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm...

PDM steek skadukabinet aan die werk

10 ure gelede | Politiek

Denver Kisting – Mnr. McHenry Venaani, leier van die amptelike opposisie, die Popular Democratic Movement (PDM), het gister die party se skadukabinet aangekondig.Volgens hom gaan...

Vervoerpionier se roudiens Saterdag

10 ure gelede | Mense

Francoise Steynberg - Die roudiens van ’n pionier en legende in die Namibiese vervoer- en toerismebedryf, wyle mnr. Willie du Toit (68), vind Saterdag om...

Namibiër vlieg agter rooikuifloerie aan

10 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Ná die skaars rooikuifloerie (Musuphaga rossae) onlangs vir die eerste keer langs die Kavangorivier ontdek is, het ’n kranige Namibiese vryskutfotograaf en...