Van hoenders tot Cyril se pak – ekonome is beïndruk
Volgens ’n ekonomiese raadgewer was veral Ramaphosa se aankondiging dat die staat binne twee weke ’n nuwe tariefaanpassing vir die invoer van pluimvee gaan instel om die plaaslike bedryf te ondersteun, goeie nuus.
Elvira Wood – As hy vir pres. Cyril Ramaphosa ’n punt vir sy staatsrede moes gee, sou hy hom 95% gee.Dit was dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer van die Optimum-beleggingsgr
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie