Vakansiegangers gaan nie duurder betaal vir brandstof
Die pomppryse van petrol en diesel bly in Desember onveranderd, wat beteken diegene wat uitsien na 'n wegbreek oor Kersfees hoef nie meer op te dok as wat hulle tans vir brandstof betaal nie.
Die minister van myne en energie, mnr. Tom Alweendo, sê die olieprys sowel as die wisselkoers het min wopplank gery in November en dit maak dit moontlik om pryse onveranderd te hou.
Die minister van myne en energie, mnr. Tom Alweendo, sê die olieprys sowel as die wisselkoers het min wopplank gery in November en dit maak dit moontlik om pryse onveranderd te hou.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie