Vadersdagpret
Lesers het tot die einde van Junie gehad om deel te neem aan Namibia Media Holdings se Vadersdagkompetisie waarin ‘n wegbreekbesoek aan Gross Barmen, geborg deur Namibia Wildlife Resorts (NWR), ter waarde van N$10 000 op die spel was.
Die wenfoto, wat die meeste reaksie op Facebook uitgelok het, was ingestuur deur mnr. Adam Nependa en sy seun Uetuu, lesers van die Namibian Sun.
Republikein het die meeste inskrywings ontvang. Ons plaas graag van die ander gewilde foto’s en bedank almal vir hul deelname. Alle deelnemers ontvang ‘n gratis subskripsie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie