Uitstalling takel onregte in Namibië
Uitstalling takel onregte in Namibië
04 December 2020 | Kuns en vermaak
Ter ere van die #16daysofactivism-beweging bied Café Prestige vandag ’n uitstalling getiteld You F*cked with the Wrong Generation aan.
Die uitstalling bestaan uit ’n versameling van beeldmateriaal en foto’s wat protesaksies in Namibië dokumenteer.
You F*cked with the Wrong Generation is 'n groepuitstalling wat hulde bring aan die vurige feministiese en jeuggeleide protesoptogte wat in Namibië ontstaan het teen geslagsgebaseerde geweld, seksisme en rassisme, onder andere.
Hierdie uitstalling begin met die Slut Shame Walk in April 2019 en eindig met die onlangse #ShutItAllDown-betogings in Oktober vanjaar. Dit moet dien as 'n herinnering dat die jeug nie die status quo gaan handhaaf nie en sal voortgaan om te veg en te protesteer teen alle vorme van ongeregtigheid.
Die uitstalling open vandag om 18:00 by Café Prestige in die hoofstad. Toegang is gratis.

Soortgelyk
Gesondheidswerkers, leerlinge en onderwysers deel van 343 nuwe gevalle
46 minute gelede | Gesondheid
Moller, Hatuikulipi se belange onder vergrootglas
16 ure gelede | Misdaad
Rekening van N$151 000 bly toe 'jakkals' gly
16 ure gelede | Misdaad
Mans vas oor vervalsing van Covid-19-toetsuitslae
16 ure gelede | Misdaad
Reënweer bring groot skade
16 ure gelede | Weer
Weer vir 11 Januarie 2021
16 ure gelede | Weer
Regering slaan toe op klaringsagente
16 ure gelede | Regering
Nafau wen in hof teen Shoprite
16 ure gelede | Arbeid
Op die spoor van Hardapdam se opvangsgebiede
16 ure gelede | Infrastruktuur
Kleinadvertensies