Uitspraak vandag oor omstrede skietvoorval

Augetto Graig
Augetto Graig – Landdros Taboka Mopipi lewer vanoggend om 08:30 in die hof op Kasane in Botswana uitspraak in die geregtelike nadoodse ondersoek na die voorval waarin drie Namibi ...