‘Uitsluiting beteken konflik’
Pres. Hage Geingob het Saterdagmiddag gesê me. Nora Schimming-Chase sal veral vir haar verenigingsrol onthou word.
Denver Kisting op De Rust, Rehoboth-distrik – Etlike roubeklaers het die Maart-hitte en grondpaaie getrotseer om Saterdagmiddag hulde te bring aan die ontslape diplomatieke reus
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie