Uitslag: Netbalspan klop Kenia
Uitslag: Netbalspan klop Kenia

Uitslag: Netbalspan klop Kenia

Netbal
Andrew Poolman
Namibië se nasionale netbalspan, die Desert Jewels, het op dag twee van die Afrika-kampioenskap in Lusaka teruggekap deur Kenia met twintig punte te verslaan (54-34).
Teen halftyd was die Namibiërs reeds met 33-20 in beheer van sake.
Die Namibiërs het die vorige dag met 72-47 teen die hoër gerekende Uganda tweedebeste daarvan afgekom.
Met vandag se uitslag bly afrigter Manuel Tjivera se span egter in die wedloop om een van die twee plekke na volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Engeland te beklink.
In vandag se vroeër wedstryd het Uganda met 51-46 teen Malawi gewen.
Donderdag kom die Namibiërs teen Zimbabwe te staan, die volgende dag teen Malawi en op die laaste speeldag Saterdag lê twee wedstryde teen Botswana en die gasheerspan Zambië voor.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!