Uitsaailegende, sportleier groet
Gerhard Roux het ’n groot nalatenskap in Namibië en word as geduldige mentor onthou wat jong omroepers opgelei het.
Elvira Hattingh Die uitsaailegende mnr. Gerhard Roux, wat Afrikaanse, Engelse en Duitse radiodienste in Namibië van stapel gestuur het en ook diep spore in die land se sportbedryf
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie