Uitreiking van graad 11- en 12-uitslae vertraag
Die uitlek van verskeie vraestelle vir graad 11- en 12 gewone vlak eksamen en die vervroeging van die vakansie gaan 'n invloed op die vrystelling van graad 11- en 12-eksamenuitslae hê. Volgens die ministerie van onderwys, kuns en kultuur het dit gevolglik ook 'n invloed op die aanvang van klasse vir gevorderde vlak (AS)-leerlinge, sowel as die graad 11-leerlinge vir aanstaande jaar.
Tien verdagtes is reeds in verband met die uitlek van vraestelle in hegtenis geneem.
Tien verdagtes is reeds in verband met die uitlek van vraestelle in hegtenis geneem.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie