Tweya sê sy Facebook-profiele is vals
Die minister van nywerheidsontwikkeling, handel en SME-ontwikkeling, mnr. Tweya Tjikero, het vanoggend in 'n mediaverklaring gesê vals Facebook-profiele is in sy naam geskep.
"Kuberkrakers het vals Facebook-profiele in my naam geskep. Ek het geen Facebook-rekening nie en drie Facebook-profiele wat in my naam geskep is, vals," het Tjikero gesê.
"Die publiek word gewaarsku om nie enige inligting of persoonlike besonderhede op hierdie Facebook-platforms te deel nie, want die mense wat hierdie Facebook-profiele bestuur, is bedrieërs."
Hy verwys na die volgende Facebook-profiele:
https ://www.face book. co m/tjeke ro. tweya. 52?ref= b r-rs;
https://www.facebook. com/tiekero.tweya. 90;
https://www. facebook. com/profile. Php?id= 0000898356873.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie