Tweelingbroers word 70
Hierdie twee manne word vandag 70 en hulle vier hul verjaardag saam.
Die tweeling Baumgarten, Stanley (links) en Winties (regs) is in 1940 gebore en uit die aard van die saak is die familie so trots soos kan kom.
Die inlasfoto's is soos hulle in hul jongdae gelyk het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie