Twee sterftes, 21 nuwe gevalle
Die Covid-sterftes styg met twee tot 3 554. Gister is 21 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 1,4%. Dit sluit sewe leerlinge en twee onderwysers in. Die aktiewe gevalle staan tans op 776 waarvan 19 in die hospitaal en een in die ICU is. Tot op hede het 330 155 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 263 063 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie