Twee sterf toe minibus rol
Tanja Bause - 'n Minibus het Maandagnag op die B1-roete tussen Okahandja en Otjiwarongo omgeslaan nadat die bestuurder beheer daaroor verloor het.
Volgens die polisie is twee mense op die toneel dood en 26 mense, insluitend die bestuurder, is beseer.
Volgens die polisie is twee mense op die toneel dood en 26 mense, insluitend die bestuurder, is beseer.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie