Twee skuldig aan moord op plaasboer
Twee mans is gister skuldig bevind aan die roof van en moord op 'n bejaarde man op sy plaas in die Rehoboth-distrik in 2011.
Quote: “Beskuldigde twee (Kamberipa) het getuig dat hy nie geweet het 'n mens kan doodgaan as hy sonder kos en water gelaat word nie en ook nie dat 'n mens kan doodgaan as hy oor die kop geslaan word nie.” Regter Dinnah Usiku
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie